Welkom by die 2019 Stilbaai Galjoen Derby
Die Stilbaai Rots en Strand Kushengelklub gaan vanjaar vir die
agt-en-twintigste agtereenvolgende jaar die Stilbaai Galjoen Derby op
10 Augustus 2019 te Stilbaai aanbied…
Groot en baie pryse om te wen. Die sluitingsdatum is 30 Junie 2019 – nie ‘n dag later nie! Soos julle almal teen die tyd weet, raak die Derby elke jaar groter, so skryf dus vroegtydig in om teleurstelling te voorkom.